Hallo Tannie, hoe gaan dit?
Ek weet nou nie hoe die kondisies daar is nie (behalwe nat in winter) aangesien ek 'n hoeveld boerseun is, maar ek het deur die laaste jaar of wat verskriklik baie plante gegroei reg deur die jaar en 'n klomp "random" goed beleef so ek kan dalk useful tidbits of iets he.
Maar ja, jou plant lyk my het goed gegroei tot nou (as ek kondisies in ag neem), maar sy begin nou tekens van senescence wys so sy het *miskien* 2-4 weke oor, afhangende van watse tipe gras jy geniet, wat about reg klink hier in ons deel van die wereld.
Nice one though, best of luck!